Customer feedbackHoërskool Marais ViljoenHallo Reaan Net om baie dankie te sê vir al jou hulp. Niks is vir jou te veel nie. As daar ‘n probleem opduik kan ons met vrymoedigheid jou skakel en jy help sonder om kwaad te word. Lekker dag Ria Cloete Pretoria Secondary SchoolHi Reaan Thanks so much for fixing our account nr, was able to export my data. Thank you for always assisting me with the problems I encounter on our programme. I am hoping that one of these days I will be able to do everything on my own and not have to bother you. Keep well Dawn Boksburg High SchoolDear Reaan On behalf of the Governing Body and Management at Boksburg High School, we would like to say a big THANK YOU for incorporating the “position in grade” into the Smart programme for us. The new feature is working well and we are grateful for your time and effort put into acceding to our request. Jenny Nel Hoërskool EldoraigneReaan, 'n GROOT dankie vanaf ons kant(H/s Eldoriagne) vir al die sinvolle veranderinge gedurende 2008. Die nuwe punte uitvoere/invoere is die grootste bonus - Dink baie van ons drama gaan op die manier verminder. Dankie ook vir buitekurrikulere(druk opsie)se aanpassing. Dit is regtig \'n plesier om met julle program te werk!!! Sterkte vir die res van 2008. Die eerste rapport-pyn is seker al met julle! Groete Annamarie Norkem Park High SchoolThanks for all the hard work done this year and putting up with my constant requests. Have a good Christmas and New Year Mark Mosdell Hoërskool Edenvale 2007/04/24Reaan, ... Baie dankie vir al julle moeite en harde werk om my taak as hoof baie ligter te maak. Julle sagteware is iets wat in elke skool verplig behoort te wees. Baie sterkte met julle besigheid!! Groete Gerhard Dempsey Doxa Deo School / College 2007/04/23Baie dankie vir die nuwe kolom op die User –lys. En dit kan Sorteer!!! Dis n groot verbetering. En die inlees van punte met die ry/kolom highlight gaan baie makliker wees. Dit help ook baie om punte per leerling te kontroleer. Almal hier by die skool is baie beindruk met die feit dat ons rapporte so flad verloop het- vir die eerste keer in die geskiedenis is die rapporte ook 2 dae voor uitdeel-datum gedruk om te kan kontroleer. Al foute wat opgeduik het was inlees-foute deur die personeel. Nogmaals dankie en geluk Selinda Erasmus Hoërskool Edenvale 2007/01/19Reaan & Rian, Graag wil ek hiermee Smartsoftware gelukwens met die puik sagteware. Ddie dinamiese karakter van die program het ons skool met baie unieke uitdagings in staat gestel om van dag een af gereed te wees met roosters vir elke leerkrag en leerder. Ons beplanning en voorbereiding vir die nuwe jaar het besonder glad verloop as gevolg van julle ondersteunin met ons rooster. Weereens baie dankie julle is sterre!!! Gerhard Dempsey Hoërskool Gerrit Maritz 2006/12/05Hallo Reaan en Riaan Baie dankie vir ‘n jaareinde wat vir ons wonderlik voorspoedig verloop het.
Baie dankie dat jy oor die kritieke tye selfs oor die naweek en na-ure vir ons beskikbaar was met telefoniese bystand. Dis gerusstellend om te weet die programmeerder is beskikbaar indien nodig. Ons is dankbaar dat ons baie min van hierdie aanbod gebruik moes maak. Ons sien uit na 2007 met al sy uitdagings. Mag die Kerstyd vir jou en Riaan en julle gesinne geseënd wees. Ons wens julle ‘n welverdiende vakansie toe! Hartlike Gerriegroete. Rhona von Schlichting en Marlize Moolman Hoërskool Pretoria Wes 2006/11/29Geagte Reaan en Rian Baie dankie vir 2006 se ondersteuning en hulp. Baie professioneel en altyd met die grootste geduld. Die uitkoms was altyd 100% korrek. Verstommend oor hoeveel kennis Rean het. Verseker is jul program DIE BESTE op die mark!! Well done! ... Daar was soveel positiewe aspekte wat toevoegings was hierdie jaar (te veel om te noem). BAIE BAIE DANKIE! Julle reageer altyd as ons vra. Ek waardeer dit opreg. SMART se rugsteun is fantasies!!! Hou net asseblief so aan vir altyd en altyd. ... Annemarie Cronjé H/S Pretoria-Wes Hoërskool Overkruin 2006/02/03Hallo Reaan Baie dankie vir jou volgehou diens en ondersteuning. Ek beleef Smart software as 'n uitstekende program. Groetnis, Rian Edenglen High School 2005/11/21Hi Reaan, I felt I had to let you know how great the "Balance" function is in constructing the combinations. This is going to save hours of work. Thank you and well done. Gus Wilcox Hoërskool Eldoraigne 2005/10/18Hallo Reaan, BAIE dankie vir al jou moeite met ons op hierdie dag. Ek het so pas al die gr 10’s suksesvol gehardloop. Dit is werklik ‘n plesier om saam met julle te werk BAIE DANKIE! Annamarie Schutte Hoërskool Gerrit Maritz 2004/12/10Rian en Reaan Baie dankie vir die ondersteuning, bystand en raad wat ons gedurende 2004 ontvang het. Niks was ooit vir Reaan te veel moeite nie en hy word nooit ongeduldig : Wat 'n wonderlike eienskap.Ons het altyd die vrymoedigheid om julle te skakel en alle probleme (wat dikwels ons onkunde / vergeetagtigheid is) los hy op en indien nie dadelik nie, kom hy spoedig terug met 'n oplossing. Ons promosies het sonder enige hakplekke verloop en dit was wonderlik ! Die kere wat ons na-ure ondersteuning benodig het, was Reaan beskikbaar. Dankie vir die EKSTRA myl wat julle vir ons stap. Volgende jaar skakel ons dan oor na die NUWE PUNTESTELSEL en sal julle weer van ons hoor. Mag die Kerstyd vir julle 'n geseënde tyd met julle gesinne en vriende wees. Voorspoed en volop sukses met hulle besigheid in 2005. Dankbare Gerries groet julle. Rhona von Schlichting, Marlize Moolman en Adéle du Toit Wordsworth High School 2004/12/08H there.... Thank you for all you help, support and patience with me. Have a wonderful Christmas and a great New Year!!!!!!! Speak to you in 2005 Kind Regards Lauren Labuschagne Pretoria High School for Girls 2004/06/10Hallo Reaan Net ‘n vinnige dankie – ons sien darem raak dat die klein jakkalsies (soos die uitdruk van die ekstra kommentare indie OBE rapporte) reggemaak word. En al kla ons verseker meer as wat ons dankie sê – ons waardeer dit baie dat jy na al ons versoeke luister en dit alles probeer akkomodeer. Lekker dag! Tertia The King's School Robin Hills 2004/05/17Thanks for your great support! Regards, Roslyn Parktown Girls High School 2004/03/17Dear Reaan Just a quick note in the middle of mark entry … We’re now updated with the new look SMART. Well done! I love the feature of changing subjects in pupils & having all the details there without having to run & change in combinations!!! Lovely! I still have more exploring to do. Love the feature of 7th subject lists. There’s actually a lot of things which are wonderful! Thank you & keep up the great work! Truly a job well done! Regards, Bindu Edenvale High School 2004/03/11Thanks very much for your prompt attention and the many improvements you have made lately. Doug Gardner St. John's 2004/03/05On the whole the system worked very well and I have recommended it to a number of other schools. Thanks Greg Hingle The King's School Robin Hills 2004/01/30...this database is getting better all the time!! Regards, Roslyn Edenglen High School 2004/01/13Hi Reaan Thanks. That is wonderful. I just never looked under list. Everything else is up and running perfectly at the moment. Looking forward to any new developments in 2004. Gus |